G

Dans

Dans
Ons dans heup teen heup
die dans van die liefde
bloedbruisend
snikkend na asem in mekaar se arms
natgesweet in die dans van die liefde.
© Gois
©gois