L

Die Here hom self

Dit is die Here
wat mens die krag
gee om staande te bly
te midde van
die soet en suur
van die lewe
©lita