Ons wandel op ñ onvoorspelbare wee,
waar ons niks verseker sal weet..
Maar weet dit, die pad is net vir jou uitgelê,
met al die kinkels en draaie sal jy steeds die uitkoms vind...
Al lyk alles duister selfs onbekend, sal jy nooit alleen die pad verken!
(R A)
©delerize
D