E ek.skryf en July 23, 2025 Hunker Strale Saans speel ek en die sterreMaak bommelakiesies op die maanBedags lag ek en die sonOor die mense in die skaduweeMaar soos die son smag na die maanSal ek altyd na jou verlang©ek.skryf