G gois en July 23, 2025 Jou Hardesool Stap Jou Hardesool StapJou voetspore stap 'n pad deur my hartwees versigtig waar jy trapdie paaie van die verlede is nog roujy vrou van my verlede maar tog ook my hede jy vrou van my hartmet jou hardesool stap.© Gois©gois