Wind en weer kan teen
rotse en staal slaan
,dit is nie n leuen,
en sal altyd bly staan.
U sal my altyd vind.
Alles mooi en positief
is aan U gebind
Daar is niks negatief
in U wonderlike oë
en ek sal altyd in U glo.
U liefde is dieper
en magtiger as die see
dít, is ek altyd verseker
U sal altyd my sonde weg vee.
Wind en weer kan teen
rotse en staal slaan
,dit is nie n leuen,
en sal altyd bly staan.
©chanelle
C