M

Verduister

Ek bid.
Vir vergifnis.
Vir rus.
Want ek verwyt die man wat ek is.
Vergeet.
Vergewe.
En laat my vergaan.
Want een ding is verseker.
Ek gaan werklik alleen dood gaan.
Ek smag na iemand wat my as 'n spook beskou.
Iemand wat my impak op hulle rou.
En eks moeg om haar te sien in almal
wat ek probeer van hou
Onmoontlik om aan te gaan.
Onmoontlik om my duiwels te verslaan
Want ek het my Engel in ' n "driveway" laat gaan.
©maandigter